home
company profile
dealer locator
service and parts
products
info center
contact us
Die CLAAS familie brei uit
(14 June 2007)
Die CLAAS familie word al groter, soos duidelik geblyk het toe CLAAS handelaars van oral in die land in Maart vanjaar in Mpumalanga saamgetrek het vir Barloworld Equipment Agriculture se tweede jaarlikse CLAAS handelaarskonferensie.
ZYNX nou beskikbaar met CLAAS
(14 June 2007)
In reaksie op die groeiende vraag na betroubare inligtingstegnologiestelsels vir presisieboerdery het Barloworld Equipment Agriculture ‘n vennootskap met Information Technology Engineering (ITE) gesluit
CLAAS voeg waarde toe
(8 June 2007)
Sedert CLAAS trekkers in 2005 vir die eerste keer in Suid-Afrika bekend gestel is, het hulle diep spore op plaaslike bodem getrap.
CLAAS dien die boer met die beste tegnologie en diens
(21 August 2006)
Claas-trekkers se uitstekende gewigsverspreiding verhoog trekkrag, verbeter brandstof verbruik, verhoed dat die trekker wegsak en verminder grondverdigting.
To find a CLAAS retailer use our Dealer Locator.
George
Min:
9
Max:
23
Site © Copyright Barloworld 2010.
Terms & Conditions
. Designed & developed by
MWEB Business
.